Anton Roux
[Jun 04. 2008]
Howzit Flip. hoop dit gan leka da. Flippen cool connection wat jul met silverback het. Cheers jou neef
Carla
[May 04. 2008]
Hey julle musiek is great!
Het julle by Bushmanscave gehoor by 'n show.
Gaan so voort!
Adinand Louw
[Apr 22. 2008]
Julle kook...julle het flippen cool musiek.Jaques, jy kan ok mar speel!ek speel self bass en double bass(kontrabas) al vir 5 jaar(huge viool)so as julle so iets nodig het om te kom uithelp...skree mar.haha.cheers!
su
[Apr 19. 2008]
I am a korean.
I am a Herman's fan.
I met a him in my country and dinner with him.
He is a passionate person so I like him.
Someday I hope to go Sauth Africa.
I expect Good luck to you!!
Cindy-Lee
[Apr 07. 2008]
Julle is baie cool. Dit is wat ek musiek noem. Ek is mal oor julle musiek en wil baie graag n cd van julle koop!! Ekt julle by die weskus makitie vir die eerste keer gehoor en gesien en dit was Awesome!!! Keep up the excelent music!!! Love U
Band Replied
Hey Cindy! Bly om te hoor jy geniet ons musiek en ondersteun die band. Hou ons website dop vir shows in jou area in die toekoms of join ons groep op Facebook. As jy opsoek is na 'n CD van ons sal die naaste Musica doen, of jy kan een bestel van ons website af.
[1] | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | >>
Sign the Guest Book

Latest Release
Live in Cape Town DVD & CD